3 big bags of prunes

The Lord have his ways to bring people on our path, and for them to listen to the voice of God. To follow God in every aspect and to make a difference in people’s lives. The Word (Bible) states that we need to look after the needy like in Matt: 25 v 35-40.

Jesus also fed the crowd of 5000 with 2 fish and 5 loaves of bread. There He taught and healed them (attesting miracle) John 6 v 1-14.

The Leadership of Morning Star Pentecostal Church in Mfuleni near Delft Apostle G Julies and Past T Julies received a generous gift of 3 big bags of prunes from the Mrs D Rabie of Liepzig as a donation from their farm in the Nuy valley near Worcester. Now they are distributing it amongst the people in the community where they having church services.

We as Morning Star Pentecostal Church want on the other hand thank you and we want to declare that your farms will be blessed. This new year 2020 and forward will be a year of abundance for both the owner and the crops.

Don’t get weary in the good deeds that you are doing

Kersoggend Te Breёrivier – 25 Desember 2019

VOORWOORD

Dis ‘n dag waarin elke gelowige of person wat glo in die geboorte van Christus, na uitsien. So glo óns dat diѐ KIND verandering gebring het. ‘n Liefdes geskenk, onselfsugtig, gegee as PRYSOFFER vir vergifnes van sondes, verandering van omstandighede en om waarde te gee aan elkeen se lewe en leefwyse.

BOODSKAP DEUR SENIOR APOSTEL D. KANES: JESAJA: 9V5

NB: Alle gekwoteerde skrifte is uit die ou vertaling.
Want ‘n Kind is vir ons gebore, ‘n Seun is aan ons gegee; en die heerskappy is op Sy skouers, en Hy word genoem: WONDERBAAR; RAADSMAN; STERKE GOD; EWIGE VADER en VREDEVORS.

God die Vader sit op Sy troon en Sy oog deurkruis die aarde. Hy aanskou hoe die mensdom, Sy skepping verlore en gebukkend gaan. Galasiers 4:4. ‘n Diep hartseer oorweldig Hom. Sy kinders!!! Onmiddelik kom die OPLOSSINGSPLAN. Slegs BLOED! ‘n LEWE kan die verlossing bewerkstellig as PRYS om mense te RED. Wie sou bereid wees om as Losprys te gaan? God roep Sy 24 ouderlinge en die Konings Kind (Jesus); Sy Seun bymekaar om as Raad te bespreek en te besluit… Halleluja! Daar was soveel om prys te gee. Die Hemel en Sy Glorie en Heerlikheid te verlaat om na ‘n verdrukte wệreld en sy omstandidheid te verruil… NEE… STELLIG NIE.

Die 24 ouderlinge sak hulle hoofde. Hulle sal nie instaat wees om die PRYS tenvolle te betaal nie. Een Persoon het oorgebly. Sy Seun. Met TROTS staan Jesus op in hul MIDDE. Kyk, Sy Vader vierkantig in Sy oё en Dapper uiter Hy die woorde “Vader, soos U die mensdom liefhet, so het Ek hulle lief. Stuur vir MY. Hoe dikwels staan ons as Sy kinders in daardie skoene waar ons Sy wil moet doen, dan… weier ons.

Ons stel soms ons MAKER teleur, juis omdat ons nie die EKSTRA myl wil loop nie, om iemand anders te help wat uitroep of selfs gefaal het. Prys Sy Naam. Maria, toonbeeld van Reinheid, Liefde vir die Here stel haar liggaam as offer om gebruik te word. Die Engel van die Here, Gabriel besoek haar in ‘n droom met hierdie woorde. Matt. 1v18-25 “ Moenie bevrees wees, want wat met jou gebeur is deur die Heilige Gees.

Jy sal swanger word en jy moet Hom Jesus noem. Want dis Hy wat die volk van hulle sondes sal verlos.” Watter voorreg… om GUNS in die oё van die Here te vind. Nederig en ingetoё, so gewillig om die OFFER te dra. Is ek en u by tye so tegemoetkomend om God se wil uit te voer. Het ons soms verskonings? Soms lui? Soms maar net traak-my- nie agtig? Kom ons kom tot die punt waar ons kan sệ: “Heer, swak, ellendig en wankelend, gewillig is ek Heer.” Gebruik my soos U wil.
Jesus word gebore in ‘n stal te Betlehem.
Die Bybel verklaar: Hyt daaglik gegroei in wysheid en ook Sy Roeping uitgeleef waartoe Hy gestuur was. Dis nie ‘n wonder dat Jesaja, beskryf Hom as die Raadsman met soveel insig en wysheid , wat elke verstand te bowe gaan: Lukas 2v49. Jesus kind raak verlore tussen die reisgeselskap. Josef en Maria is soekend na hulle kind. Hulle vind Hom nie en besluit om terug te gaan na Nàsaret.

Hulle vind Hom tussen die Leraars, besig om hulle te leer. Jesus antwoord Sy ouers: “Ek is besig met My Vader se werk wie My gestuur het”. Is u radeloos asgevolg van u omstandighede? Tot nou toe het u nooit ‘n oplossing gevind nie omdat die raad wat u gebruik het u verder in die moeilikheid laat kom of nooit die probeem opgelos nie. Kom na die Raadgewer van die Eeue wat WAS en IS en SAL wees: Romeine13:8. Hy het die perfekte oplossing vir u situasie. Gee Hom ‘n kans… AMEN, Magtige en so STERKE God. Dra die wêreld op Sy skouers. Daars niks en niemand wat Hom kan oorweldig nie.

Hy belowe om ons Ewige Vader te wees wat altyd daar sal wees om ons in tyd van swakheid en moeilikheid deur te dra en ondersteun. Ons te help ten alle tye sodat ons meer as oorwinnaars aan die anderkant kan uitkom: Romeine 8:37. Daarna kan ons weer as getuie aan ander vertel waartoe ons God instaat is.
Beproef Hom en kyk of Hy, Sy beloftes kan hou en dit deurvoer, waarin Hy sê: ”Ek sal altyd met jou wees” Matteus 28:20. Hy wil jou help, jou ondersteun en onderskraag.

Ten laaste, met dit alles, bewerk Hy die Vrede wat alle verstande te bowe gaan: Filipense 4:7. Hy is die VREDEVORS. Met Hom in-en-rondom ons, sal ons die rustigheid en kalmte ervaar waarin niemand, ja, selfs geen dokter kan gee nie. Alleenlik JESUS, die VREDEVORS. Gee vandag volkome oor. Maak ‘n kwaliteit besluit, die jaar 2020 waarin u sê: “Lank genoeg het ek gely onder verskillende omstandighede, maar DIT kom tot ‘n einde. Ek vertrou Hom en neem Hom aan as my persoonlike Saligmaker in my lewe om voor my uit te beweeg en my paaie gelyk te maak. ”Sodoende kan ek ook sê: “ Ek lewe nie meer nie, maar Christus lewe binne-in my” Galasiers 2:20.

VREDE

Morning Star Pentecostal Church (MSPC) had a tragic event

We greet you in the wonderful name of our Lord and Savior Jesus Christ.

On the 25th of May 2020 we as Morning Star Pentecostal Church (MSPC) had a tragic event at one of our branches in Montagu where a church building (size 9 x 5) was totally destroyed by a strong wind that swept through the area. A few houses were damaged in this tragic event.

The sides flew through the air over a house and landed in another yard. We are grateful that there were no casualties.
We ask for assistance of any amount so that we can rebuild the Church any amount can be deposited in our Building Fund account at Capitec account nr 1362450195 universal branch Code is as follow 470010.

Designed by Company Partners. Free Business Consultation 0800 007 269 (Toll Free)